Vince Vaughn

Vince Vaughn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Vaughn in 2015

Geboortenaam Vincent Anthony Vaughn
Geboorte 28 Maart 1970 (1970-03-28)
Minneapolis, Minnesota, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Kyla Weber
Kinders 2
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vince Vaughn is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), The Break-Up (2006), Couples Retreat (2009), en The Internship (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy